-
WORD Research this...Job 38
- 1 Daarna het die HERE Job uit 'n storm geantwoord en gesê:
- 2 Wie maak die raadsbesluit daar tot duisternis met woorde sonder kennis?
- 3 Gord dan soos 'n man jou heupe — dan sal Ek jou ondervra, en onderrig jy My.
- 4 Waar was jy toe Ek die aarde gegrond het? Gee te kenne as jy insig het.
- 5 Wie het sy afmetinge bepaal? — jy weet dit mos! Of wie het daaroor die meetsnoer gespan?
- 6 Waar is sy fondamentklippe op ingesink? Of wie het sy hoeksteen gelê?
- 7 Toe die môresterre saam gejubel en al die seuns van God gejuig het?
- 8 En wie het die see met deure afgesluit toe dit uitgebreek, uit die moederskoot voortgekom het?
- 9 Toe Ek die wolk tot sy kleding gemaak het en die donkerheid tot sy windsel.
- 10 Toe Ek my grens daarvoor uitgebreek en grendel en deure gemaak het;
- 11 en gesê het: Tot hiertoe mag jy kom en nie verder nie; en hier word 'n grens gestel vir jou trotse golwe.
- 12 Het jy, solank as jy lewe, die môre ontbied, die dageraad sy plek aangewys,
- 13 om die some van die aarde aan te gryp, sodat die goddelose daarvan afgeskud word?
- 14 Dit neem nuwe vorme aan soos die klei onder 'n seël; en die dinge kry gestalte soos 'n kleed.
- 15 En aan die goddelose word hulle lig ontneem, en die hoë arm word verbreek.
- 16 Het jy gekom tot by die bronne van die see? En het jy rondgewandel in die binneste diepte van die wêreldvloed?
- 17 Is die poorte van die dood vir jou ontbloot? En het jy die poorte van die doodskaduwee gesien?
- 18 Omvat jou begrip die breedtes van die aarde? Gee te kenne as jy dit alles weet.
- 19 Waar is tog die weg na die woning van die lig? En die duisternis — waar is tog sy plek,
- 20 sodat jy dit kan bring, elkeen na sy gebied en kan verstaan die paaie na hulle huis?
- 21 Jy weet dit seker wel, want jy is toe gebore! En die getal van jou dae is groot!
- 22 Het jy gekom by die skatkamers van die sneeu? En het jy die skatkamers van die hael gesien,
- 23 wat Ek opgespaar het vir die tyd van benoudheid, vir die dag van stryd en oorlog?
- 24 Waar is tog die weg na die plek waar die lig gedeel word, die oostewind hom uitsprei oor die aarde?
- 25 Wie het 'n kanaal gesplyt vir die stortvloed en 'n pad vir die onweerstraal;
- 26 om te laat reën op 'n land waar geen mens is nie, op 'n woestyn waar niemand woon nie;
- 27 om woestheid en verwoesting te versadig en op die groeiplek jong gras te laat uitspruit?
- 28 Het die reën 'n vader? Of wie verwek die doudruppels?
- 29 Uit wie se moederskoot kom die ys te voorskyn? En die ryp van die hemel — wie baar dit?
- 30 Die waters word hard soos 'n klip, en die oppervlakte van die watervloed sluit aanmekaar.
- 31 Kan jy die bande van die Sewe-ster knoop? Of die toue van die Oríon losmaak?
- 32 Kan jy die Diereriem uitbring op sy tyd? En die Beer met sy kleintjies lei?
- 33 Ken jy die wette van die hemel? Of kan jy sy heerskappy oor die aarde bestel?
- 34 Kan jy jou stem na die wolke verhef, sodat 'n oorvloed van water jou oordek?
- 35 Kan jy die bliksems uitstuur, sodat hulle heengaan en vir jou sê: Hier is ons!
- 36 Wie het wysheid neergelê in die wolke? Of wie het verstand gegee aan die wolkgevaarte?
- 37 Wie kan die wolke met wysheid tel? En die watersakke van die hemel — wie giet hulle leeg
- 38 wanneer die stof saamvloei tot 'n stuk gietwerk en die kluite aanmekaar klewe?
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
-
Active Persistent Session:
To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.
How This All Works
Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.
However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.
Please Keep Your Favourite Verse Private
Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.
The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.
-
Loading...
-
-
Ou Vertaling (aov - 1.3.3)
2009-03-24Afrikaans (af)
1933/1953 Afrikaans Bybel,
Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.- Encoding: UTF-8
- Direction: LTR
- LCSH: Bible. Afrikaans.
- Distribution Abbreviation: aov
License
Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire
Source (OSIS)
http://www.biblesociety.co.za
- history_1.1
- replaced missing verses
- history_1.2
- unlocked
- history_1.3
- corrected a number of encoding errors
- history_1.3.1
- corrected conf file
- history_1.3.2
- conf file correction
- history_1.3.3
- (2022-08-01) conf file correction
Basic Hash Usage Explained
At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.
We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.
Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.
Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.
Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.
The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.
We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.
Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.