Skip to main content
  • WORD Research this...
    Johannes 1
    •   In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
    •   Hy was in die begin by God.
    •   Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
    •   In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.
    •   En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.
    •   Daar was 'n man van God gestuur, wie se naam Johannes was.
    •   Hy het tot 'n getuienis gekom om van die lig te getuig, sodat almal deur hom sou glo.
    •   Hy was nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.
    •   Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld.
    • 10   Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie.
    • 11   Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nie aangeneem nie.
    • 12   Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
    • 13   wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van 'n man nie, maar uit God gebore is.
    • 14   En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom vol van genade en waarheid.
    • 15   Johannes getuig van Hom en roep en sê: Dit was Hy van wie ek gesê het: Hy wat my kom, het voor my geword, want Hy was eerder as ek.
    • 16   En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade.
    • 17   Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
    • 18   Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.
    • 19   En dit is die getuienis van Johannes, toe die Jode uit Jerusalem priesters en Leviete gestuur het om hom te vra: Wie is u?
    • 20   En hy het erken en nie ontken nie, maar het erken: Ek is nie die Christus nie.
    • 21   Toe vra hulle hom: Wat dan? Is u Elía? En hy sê: Ek is nie. Is u die profeet? En hy antwoord: Nee.
    • 22   Toe hulle vir hom: Wie is u? dat ons antwoord kan gee aan die wat ons gestuur het. Wat u van uself?
    • 23   Hy antwoord: Ek is die stem van een wat roep in die woestyn: Maak die pad van die Here reguit! soos Jesaja, die profeet, gesê het.
    • 24   En die wat gestuur was, was uit die Fariseërs.
    • 25   En hulle vra hom en vir hom: Waarom doop u dan as u nie die Christus of Elía of die profeet is nie?
    • 26   Johannes antwoord hulle en sê: Ek doop met water, maar onder julle staan Hy vir wie julle nie ken nie
    • 27   dit is Hy wat my kom, wat voor my geword het, wie se skoenriem ek nie waardig is om los te maak nie.
    • 28   Dit het gebeur in Betábara, oorkant die Jordaan, waar Johannes besig was om te doop.
    • 29   Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!
    • 30   Dit is Hy van wie ek gesê het: my kom 'n man wat voor my geword het, want Hy was eerder as ek.
    • 31   En ek het Hom nie geken nie; maar dat Hy aan Israel openbaar sou word, daarom het ek gekom en met water gedoop.
    • 32   En Johannes het getuig en gesê: Ek het die Gees soos 'n duif uit die hemel sien neerdaal, en Hy het op Hom gebly.
    • 33   En ek het Hom nie geken nie; maar Hy wat my gestuur het om met water te doop, Hy het aan my gesê: Op wie jy die Gees sien neerdaal en op Hom bly, dit is Hy wat met die Heilige Gees doop.
    • 34   En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is.
    • 35   Die volgende dag het Johannes weer daar gestaan en twee van sy dissipels;
    • 36   en toe hy Jesus sien wandel, hy: Dáár is die Lam van God!
    • 37   En die twee dissipels het hom dit hoor en Jesus gevolg.
    • 38   En toe Jesus Hom omdraai en hulle sien volg, Hy vir hulle:
    • 39   Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi dit wil sê, as dit vertaal word, Meester waar is U tuis?
    • 40   Hy vir hulle: Kom kyk. Hulle het gegaan en gesien waar Hy tuis was en dié dag by Hom gebly. En dit was omtrent die tiende uur.
    • 41   Andréas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het.
    • 42   Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Messías gevind dit is, as dit vertaal word, die Christus.
    • 43   En hy het hom na Jesus gelei. Toe kyk Jesus hom aan en sê: Jy is Simon, die seun van Jona; jy sal genoem word Céfas, wat vertaal word Petrus.
    • 44   Die volgende dag wou Jesus na Galiléa vertrek; en Hy het Filippus gekry en vir hom gesê: Volg My.
    • 45   En Filippus was van Betsáida, uit die stad van Andréas en Petrus.
    • 46   Filippus het Natánael gekry en vir hom gesê: Ons het Hom gevind van wie Moses in die wet en ook die profete geskrywe het: Jesus, die seun van Josef van Násaret.
    • 47   En Natánael vir hom: Kan daar uit Násaret iets goeds wees? Filippus antwoord hom: Kom kyk.
    • 48   Daarop sien Jesus Natánael na Hom toe kom en van hom: Hier is waarlik 'n Israeliet in wie daar geen bedrog is nie.
    • 49   Natánael vir Hom: Waarvandaan ken U my? Jesus antwoord en vir hom: Voordat Filippus jou geroep het toe jy onder die vyeboom was, het Ek jou gesien.
    • 50   Natánael antwoord en vir Hom: Rabbi, U is die Seun van God, U is die Koning van Israel!
    • 51   Jesus antwoord en vir hom: Glo jy omdat Ek vir jou gesê het: Ek het jou onder die vyeboom gesien? Jy sal groter dinge sien as dit. En Hy vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, van nou af sal julle die hemel geopend sien en die engele van God opklim en neerdaal op die Seun van die mens.
  • King James Version (kjv)
    • Active Persistent Session:

      To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.

      How This All Works

      Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.

      However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.

      Please Keep Your Favourite Verse Private

      Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.

      The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.

    • Loading...
  • Ou Vertaling (aov - 1.3.3)

    2009-03-24

    Afrikaans (af)

    1933/1953 Afrikaans Bybel,
    Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
    This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.

    • Encoding: UTF-8
    • Direction: LTR
    • LCSH: Bible. Afrikaans.
    • Distribution Abbreviation: aov

    License

    Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire

    Source (OSIS)

    http://www.biblesociety.co.za

    history_1.1
    replaced missing verses
    history_1.2
    unlocked
    history_1.3
    corrected a number of encoding errors
    history_1.3.1
    corrected conf file
    history_1.3.2
    conf file correction
    history_1.3.3
    (2022-08-01) conf file correction

Basic Hash Usage Explained

At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.

We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.

Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.

Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.

Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.

The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.

We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.

Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.

Favourite Verse

You should select one of your favourite verses.

This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.

This is currently the active session key.

Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.

Johannes 1:

Sharing the Word of God with the world.
  • Share Text
    ...
  • Share Link

Johannes 1:1

Tagging this verse.

The active verse selected text should load here.

Active

Available Tags

Drag and drop the desired tag from the available ones to the active area.

To un-tag a verse, drag and drop the desired tag from active to the available tags area.

Edit Tag

Create Tag

Johannes 1:1

Notes on this verse.

The active verse selected text should load here.