-
WORD Research this...Klaagliedere 3
- 1 Alef. Ek is die man wat ellende gesien het deur die roede van sy grimmigheid.
- 2 My het Hy gelei en laat wandel in duisternis sonder lig.
- 3 Ja, altyd weer draai Hy die hele dag sy hand teen my.
- 4 Bet. Hy het my vlees en my vel laat wegteer, my gebeente verbreek.
- 5 Hy het my met 'n bouwerk omsingel van gif en moeite.
- 6 Hy het my in donker plekke laat sit soos die wat lankal dood is.
- 7 Gimel. Hy het my toegemuur, sodat ek nie kan uitkom nie, my koperboeie swaar gemaak.
- 8 Al skreeu ek ook en al roep ek om hulp, Hy laat my gebed onverhoord.
- 9 Hy het my weë toegemuur met gekapte klip, my paaie onbegaanbaar gemaak.
- 10 Dalet. Hy is 'n beer wat my voorlê, 'n leeu in skuilplekke.
- 11 Hy het my weë laat wegdraai en my verskeur, my tot 'n woesteny gemaak.
- 12 Hy het sy boog gespan en my as 'n teiken vir die pyl opgestel.
- 13 He. Hy het die pyle uit sy pylkoker in my niere laat ingaan.
- 14 Ek het 'n belagging geword vir my hele volk, hulle spotlied die hele dag.
- 15 Hy het my met bitter kruie versadig, my genoeg wilde-als laat drink.
- 16 Wau. En Hy het my die tande op gruisklippertjies laat stukkend byt, my in die as neergedruk.
- 17 En U het my siel van die vrede verstoot, ek het die goeie vergeet.
- 18 Ja, ek het gesê: My roem het vergaan en my hoop op die HERE.
- 19 Sajin. Dink aan my ellende en my omswerwing, aan die wilde-als en die gif.
- 20 As my siel terdeë daaraan dink, buig hy hom neer in my.
- 21 Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop:
- 22 Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;
- 23 hulle is elke môre nuut; u trou is groot.
- 24 Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.
- 25 Tet. Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.
- 26 Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die HERE.
- 27 Dit is goed vir 'n man dat hy die juk in sy jeug dra.
- 28 Jod. Laat hom eensaam sit en swyg, as Hy hom dit opgelê het.
- 29 Laat hy sy mond in die stof steek — miskien is daar hoop!
- 30 Laat hy die wang gee vir die wat hom slaan, laat hy genoeg kry van smaad.
- 31 Kaf. Want die Here sal nie vir ewig verstoot nie.
- 32 Maar as Hy bedroef het, ontferm Hy Hom na die grootheid van sy goedertierenhede;
- 33 want nie van harte verdruk of bedroef Hy die mensekinders nie.
- 34 Lamed. Dat hulle al die gevangenes van die aarde onder hul voete vertrap,
- 35 dat hulle die reg van 'n man verdraai voor die aangesig van die Allerhoogste,
- 36 dat hulle 'n mens onregverdig behandel in sy regsaak — het die HERE dit nie gesien nie?
- 37 Mem. Wie spreek daar, en dit gebeur? Het die Here dit nie beveel nie?
- 38 Gaan uit die mond van die Allerhoogste nie kwaad sowel as goed nie?
- 39 Wat klaag 'n mens in sy lewe? Laat elkeen klaag oor sy sondes.
- 40 Noen. Laat ons ons weë naspeur en deursoek en ons tot die HERE bekeer;
- 41 laat ons ons hart saam met die hande ophef tot God in die hemel en sê:
- 42 Ons het oortree en ons was wederstrewig — U het nie vergewe nie.
- 43 Samek. U het U in toorn gehul en ons agtervolg, U het gedood sonder verskoning.
- 44 U het Uself in 'n wolk gehul, sodat daar geen gebed kon deurdring nie;
- 45 U het ons 'n uitvaagsel en 'n wegwerpsel onder die volke gemaak.
- 46 Pe. Al ons vyande het hulle mond teen ons oopgerek;
- 47 skrik en kuil het ons deel geword, ondergang en verbreking.
- 48 My oog loop af in waterstrome oor die verbreking van die dogter van my volk.
- 49 Ajin. My oog vloei rusteloos weg sonder ophou,
- 50 totdat die HERE uit die hemel neersien en aanskou.
- 51 My oog gee my pyn oor al die dogters van my stad.
- 52 Sade. Hulle het my soos 'n voël rondgejaag, die wat sonder oorsaak my vyande is;
- 53 hulle het my lewe in 'n kuil tot niet gemaak en klippe op my gegooi.
- 54 Water het oor my hoof gestroom, ek het gesê: Dit is klaar met my!
- 55 Kof. Ek roep u Naam aan, HERE, uit die onderste kuil.
- 56 U hoor my stem; verberg u oor nie vir my ontboeseming, vir my hulpgeroep nie.
- 57 U kom nader die dag as ek U aanroep, U sê: Wees nie bevrees nie!
- 58 Resj. U, Here, verdedig my regsaak, U verlos my lewe.
- 59 U sien, HERE, my verdrukking; verskaf my tog reg.
- 60 U sien al hulle wraaksug, al hulle planne teen my.
- 61 Sjin. U hoor hulle smaadrede, HERE, al hulle planne teen my,
- 62 die lippe van my teëstanders en hulle bedenksels die hele dag teen my.
- 63 Aanskou tog hulle sit en hulle opstaan, ek is hulle spotlied.
- 64 Tau. U sal hulle vergeld vir wat hulle gedoen het, HERE.
- 65 U sal hulle gee verblinding van hart, u vervloeking oor hulle.
- 66 U sal hulle in toorn vervolg en hulle verdelg van onder die hemel van die HERE uit.
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
-
Active Persistent Session:
To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.
How This All Works
Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.
However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.
Please Keep Your Favourite Verse Private
Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.
The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.
-
Loading...
-
-
Ou Vertaling (aov - 1.3.3)
2009-03-24Afrikaans (af)
1933/1953 Afrikaans Bybel,
Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.- Encoding: UTF-8
- Direction: LTR
- LCSH: Bible. Afrikaans.
- Distribution Abbreviation: aov
License
Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire
Source (OSIS)
http://www.biblesociety.co.za
- history_1.1
- replaced missing verses
- history_1.2
- unlocked
- history_1.3
- corrected a number of encoding errors
- history_1.3.1
- corrected conf file
- history_1.3.2
- conf file correction
- history_1.3.3
- (2022-08-01) conf file correction
Basic Hash Usage Explained
At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.
We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.
Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.
Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.
Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.
The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.
We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.
Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.