Skip to main content
  • WORD Research this...
    Lukas 22
    •   En die fees van die ongesuurde brode, wat pasga genoem word, was naby.
    •   En die owerpriesters en die skrifgeleerdes het gesoek hoe hulle Hom kon ombring, want hulle het die volk gevrees.
    •   En die Satan het in Judas gevaar, wat Iskáriot genoem word en wat uit die getal van die twaalf was.
    •   Toe het hy gegaan en met die owerpriesters en hoofde beraadslaag hoe hy Hom aan hulle kon oorlewer.
    •   En hulle was bly en het met hom ooreengekom om hom geld te gee.
    •   En hy het toegestem en na 'n goeie geleentheid gesoek om Hom sonder oproer aan hulle oor te lewer.
    •   En die dag van die ongesuurde brode het gekom waarop die pasga geslag moes word.
    •   Toe stuur Hy Petrus en Johannes en sê: Gaan berei die pasga vir ons, dat ons dit kan eet.
    •   En hulle vir Hom: Waar wil U moet ons dit berei?
    • 10   En Hy antwoord hulle: Kyk, as julle in die stad ingaan, sal 'n man julle ontmoet wat 'n kruik water dra; volg hom na die huis waar hy ingaan.
    • 11   En julle moet vir die eienaar van die huis sê: Die Meester vra u waar is die kamer waar Ek die pasga met my dissipels kan eet?
    • 12   En hy sal julle 'n groot bovertrek wys wat reggemaak is; daar moet julle dit berei.
    • 13   En hulle het gegaan en dit gevind soos Hy vir hulle gesê het, en die pasga berei.
    • 14   En toe die uur kom, het Hy aan tafel gegaan en die twaalf apostels saam met Hom.
    • 15   En Hy vir hulle: Ek het baie sterk daarna verlang om hierdie pasga met julle te eet voordat Ek ly.
    • 16   Want Ek vir julle: Ek sal sekerlik nie meer daarvan eet voordat dit in die koninkryk van God vervul is nie.
    • 17   En toe Hy 'n beker geneem het, dank Hy en sê: Neem dit en deel dit onder julle.
    • 18   Want Ek vir julle: Ek sal sekerlik nie drink van die vrug van die wynstok voordat die koninkryk van God gekom het nie.
    • 19   Daarop neem Hy brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en sê: Dit is my liggaam wat vir julle gegee word; doen dit tot my gedagtenis.
    • 20   Net so neem Hy ook die beker die maaltyd en sê: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.
    • 21   Maar kyk, die hand van hom wat My verraai, is by My aan tafel.
    • 22   Die Seun van die mens gaan wel heen volgens wat bepaal is, maar wee daardie man deur wie Hy verraai word!
    • 23   Toe begin hulle onder mekaar te vra wie van hulle dit tog kon wees wat dit sou doen.
    • 24   En daar het ook twis onder hulle ontstaan oor wie van hulle die grootste geag moet wees.
    • 25   En Hy het vir hulle gesê: Die konings van die nasies heers oor hulle, en die wat gesag voer oor hulle, word weldoeners genoem.
    • 26   Maar so moet julle nie wees nie; maar die oudste onder julle moet word soos die jongste, en wie 'n leier is, soos een wat dien.
    • 27   Want wie is groter: die een wat aan tafel is, of die een wat dien? Is dit nie hy wat aan tafel is nie? Maar Ek is onder julle soos een wat dien.
    • 28   En dit is julle wat altyddeur by My gebly het in my versoekinge.
    • 29   En Ek beskik vir julle 'n koninkryk soos my Vader dit vir My beskik het,
    • 30   sodat julle kan eet en drink aan my tafel in my koninkryk en op trone sit om die twaalf stamme van Israel te oordeel.
    • 31   En die Here sê: Simon, Simon, kyk, die Satan het vurig begeer om julle soos koring te sif.
    • 32   Maar Ek het vir jou gebid, dat jou geloof nie ophou nie; en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk.
    • 33   En hy het vir Hom gesê: Here, ek is gereed om saam met U selfs in die gevangenis en in die dood te gaan.
    • 34   Maar Hy antwoord: Ek vir jou, Petrus, die haan sal vannag nie kraai voordat jy drie maal geloën het dat jy My ken nie.
    • 35   En Hy vir hulle: Toe Ek julle uitgestuur het sonder beurs en reissak en skoene, het julle iets kortgekom? En hulle antwoord: Niks nie.
    • 36   Toe Hy vir hulle: Maar nou, wie 'n beurs het, laat hom dit neem en so ook die reissak; en wie dit nie het nie, moet sy kleed verkoop en 'n swaard koop.
    • 37   Want Ek vir julle dat dit wat geskrywe is, nog aan My vervul moet word: En Hy is saam met misdadigers gereken. Want ook aan die dinge wat betrekking het op My, kom daar 'n einde.
    • 38   Hulle vir Hom: Here, kyk hier is twee swaarde. En Hy antwoord hulle: Dit is genoeg.
    • 39   En Hy het vertrek en volgens gewoonte na die Olyfberg gegaan. En ook sy dissipels het Hom gevolg.
    • 40   En toe Hy op die plek kom, Hy vir hulle: Bid dat julle nie in versoeking kom nie.
    • 41   En Hy het Hom van hulle afgesonder omtrent so ver as 'n mens met 'n klip kan gooi, en neergekniel en gebid
    • 42   en gesê: Vader, as U tog maar hierdie beker van My wil wegneem! Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geskied!
    • 43   En 'n engel uit die hemel het aan Hom verskyn en Hom versterk.
    • 44   En toe Hy in 'n sware stryd kom, het Hy met groter inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels wat op die grond val.
    • 45   Toe staan Hy van die gebed op en kom by sy dissipels en vind hulle aan die slaap van droefheid.
    • 46   En Hy vir hulle: Wat slaap julle? Staan op en bid, dat julle nie in versoeking kom nie.
    • 47   En terwyl Hy nog spreek, kom daar 'n skare; en hy wat Judas genoem word, een van die twaalf, het voor hulle uit geloop en nader gekom na Jesus om Hom te soen.
    • 48   En Jesus vir hom: Judas, verraai jy die Seun van die mens met 'n kus?
    • 49   En toe die wat rondom Hom was, sien wat gaan gebeur, hulle vir Hom: Here, moet ons met die swaard slaan?
    • 50   En een van hulle het die dienskneg van die hoëpriester getref en sy regteroor afgekap.
    • 51   Maar Jesus het geantwoord en gesê: Hou op, dit is genoeg! En Hy het sy oor aangeraak en hom gesond gemaak.
    • 52   Toe Jesus vir die owerpriesters en hoofde van die tempel en ouderlinge wat teen Hom gekom het: Het julle uitgetrek soos teen 'n rower met swaarde en stokke?
    • 53   Dag vir dag was Ek saam met julle in die tempel, en julle het nie die hande teen My uitgesteek nie. Maar dit is julle uur en die mag van die duisternis.
    • 54   En hulle het Hom gevange geneem en weggelei en Hom gebring in die huis van die hoëpriester. En Petrus het van ver af gevolg.
    • 55   En toe hulle 'n vuur in die middel van die binneplaas van die paleis gemaak en bymekaar gaan sit het, het Petrus onder hulle gesit.
    • 56   En 'n diensmeisie het hom daar by die vuur sien sit; en nadat sy hom vas aangekyk het, sy: Hierdie man was ook saam met Hom.
    • 57   Maar hy het Hom verloën en gesê: Vrou, ek ken Hom nie.
    • 58   En kort daarna sien iemand anders hom en sê: Jy is ook een van hulle. Maar Petrus sê: Man, ek is nie.
    • 59   En verloop van omtrent een uur het 'n ander een dit verseker en gesê: Sowaar, hierdie man was ook saam met Hom, want hy is ook 'n Galiléër.
    • 60   Maar Petrus antwoord: Man, ek weet nie wat jy nie. En onmiddellik, terwyl hy nog praat, het die haan gekraai.
    • 61   En die Here het Hom omgedraai en Petrus aangekyk, en Petrus het die woord van die Here onthou wat Hy vir hom gesê het: Voordat die haan kraai, sal jy My drie maal verloën.
    • 62   En Petrus het buitentoe gegaan en bitterlik geween.
    • 63   En die manne wat Jesus gevange gehou het, het Hom bespot en geslaan.
    • 64   En hulle het Hom geblinddoek en Hom in die aangesig geslaan en Hom gevra en gesê: Profeteer wie dit is wat U geslaan het.
    • 65   En baie ander dinge het hulle lasterlik teen Hom gespreek.
    • 66   En toe dit dag word, het die oudstes van die volk die owerpriesters en skrifgeleerdes vergader en Hom voor hulle Raad gebring
    • 67   en gesê: As U die Christus is, vir ons. En Hy antwoord hulle: As Ek vir u sê, sal u tog nie glo nie.
    • 68   En as Ek vra, sal u My tog nie antwoord of loslaat nie.
    • 69   Van nou af sal die Seun van die mens sit aan die regterhand van die krag van God.
    • 70   En hulle almal: Is U dan die Seun van God? En Hy antwoord hulle: U dat Ek dit is.
    • 71   Daarop hulle: Wat het ons nog getuienis nodig! Want ons het dit self uit sy mond gehoor.
  • King James Version (kjv)
    • Active Persistent Session:

      To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.

      How This All Works

      Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.

      However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.

      Please Keep Your Favourite Verse Private

      Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.

      The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.

    • Loading...
  • Ou Vertaling (aov - 1.3.3)

    2009-03-24

    Afrikaans (af)

    1933/1953 Afrikaans Bybel,
    Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
    This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.

    • Encoding: UTF-8
    • Direction: LTR
    • LCSH: Bible. Afrikaans.
    • Distribution Abbreviation: aov

    License

    Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire

    Source (OSIS)

    http://www.biblesociety.co.za

    history_1.1
    replaced missing verses
    history_1.2
    unlocked
    history_1.3
    corrected a number of encoding errors
    history_1.3.1
    corrected conf file
    history_1.3.2
    conf file correction
    history_1.3.3
    (2022-08-01) conf file correction

Basic Hash Usage Explained

At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.

We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.

Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.

Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.

Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.

The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.

We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.

Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.

Favourite Verse

You should select one of your favourite verses.

This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.

This is currently the active session key.

Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.

Lukas 22:

Sharing the Word of God with the world.
  • Share Text
    ...
  • Share Link

Lukas 22:1

Tagging this verse.

The active verse selected text should load here.

Active

Available Tags

Drag and drop the desired tag from the available ones to the active area.

To un-tag a verse, drag and drop the desired tag from active to the available tags area.

Edit Tag

Create Tag

Lukas 22:1

Notes on this verse.

The active verse selected text should load here.