Skip to main content
  • WORD Research this...
    Lukas 24
    •   En baie vroeg in die môre, op die eerste dag van die week, het hulle en ander saam met hulle by die graf gekom en die speserye gebring wat deur hulle toeberei was.
    •   En hulle het die steen van die graf afgerol gevind.
    •   En toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie.
    •   En terwyl hulle hieroor in verleentheid was, staan daar twee manne by hulle in blink klere.
    •   En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies?
    •   Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy nog in Galiléa was:
    •   Die Seun van die mens moet oorgelewer word in die hande van sondige mense en gekruisig word en op die derde dag opstaan.
    •   En hulle het sy woorde onthou.
    •   Hulle gaan toe terug van die graf en vertel dit alles aan die elf en aan al die ander.
    • 10   En dit was Maria Magdaléna en Johanna en Maria, die moeder van Jakobus, en die ander vroue saam met hulle wat dit aan die apostels vertel het.
    • 11   En hul woorde het vir hulle na onsinnige praatjies gelyk, en hulle het hul nie geglo nie.
    • 12   Maar Petrus het opgestaan en na die graf gehardloop; en toe hy neerbuk, sien hy die doeke alleen lê. En hy het weggegaan huis toe, vol verwondering oor wat gebeur het.
    • 13   En twee van hulle was dieselfde dag op pad na 'n dorp wat agt myl van Jerusalem af was, met die naam van Émmaüs.
    • 14   En hulle was in gesprek met mekaar oor al hierdie dinge wat voorgeval het.
    • 15   En terwyl hulle praat en mekaar ondervra, kom Jesus self nader en loop met hulle saam.
    • 16   Maar hulle is weerhou, sodat hulle Hom nie kon herken nie.
    • 17   En Hy vir hulle: Watter woorde is dit wat julle met mekaar loop en wissel, en waarom is julle bedroef?
    • 18   En die een wie se naam Kléopas was, antwoord en vir Hom: Is U alleen 'n vreemdeling in Jerusalem en weet U nie van die dinge wat in hierdie dae daarin gebeur het nie?
    • 19   En Hy vir hulle: Watter dinge? En hulle antwoord Hom: Die dinge aangaande Jesus, die Nasaréner, wat 'n profeet was, kragtig in werk en woord voor God en die hele volk;
    • 20   en hoe ons owerpriesters en owerstes Hom oorgelewer het tot die doodstraf en Hom gekruisig het.
    • 21   En ons het gehoop dat dit Hy was wat Israel sou verlos; maar nou is dit vandag, met dit alles, die derde dag vandat dit plaasgevind het.
    • 22   Maar sommige vroue uit ons het ons ook ontstel nadat hulle vroeg by die graf was;
    • 23   en toe hulle sy liggaam nie kry nie, het hulle gekom en gesê dat hulle ook 'n gesig gesien het van engele wat dat Hy lewe.
    • 24   En sommige van die wat saam met ons was, het na die graf gegaan en dit net so gevind soos die vroue ook gesê het; maar Hom het hulle nie gesien nie.
    • 25   En Hy vir hulle: o Onverstandiges, met harte wat traag is om te glo alles wat die profete gespreek het!
    • 26   Moes die Christus nie hierdie dinge ly en in sy heerlikheid ingaan nie?
    • 27   En Hy het begin van Moses en al die profete af en vir hulle uitgelê in al die Skrifte die dinge wat op Hom betrekking het.
    • 28   Daarop kom hulle naby die dorp waarheen hulle op reis was, en Hy het gemaak of Hy verder wou gaan;
    • 29   maar hulle het by Hom aangedring en gesê: Bly by ons, want dit is amper aand en die dag het gedaal; en Hy het ingegaan om by hulle te bly.
    • 30   En toe Hy met hulle aan tafel was, neem Hy die brood en dank; en Hy breek dit en gee dit aan hulle.
    • 31   Toe is hulle geopen en hulle het Hom herken, en Hy het uit hulle gesig verdwyn.
    • 32   En hulle vir mekaar: Was ons hart nie brandende in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en vir ons die Skrifte uitgelê het nie?
    • 33   Toe staan hulle in dieselfde uur op en gaan na Jerusalem terug en vind die elf en die wat saam met hulle bymekaar was,
    • 34   wat sê: Die Here het waarlik opgestaan en het aan Simon verskyn.
    • 35   Toe vertel hulle wat op die pad gebeur het en hoe Hy aan hulle bekend geword het by die breking van die brood.
    • 36   En terwyl hulle hieroor praat, staan Jesus self in hul midde en vir hulle: Vrede vir julle!
    • 37   Toe het hulle verskrik en baie bang geword en gemeen dat hulle 'n gees sien.
    • 38   En Hy vir hulle: Waarom is julle ontsteld en waarom kom daar twyfel in julle hart op?
    • 39   Kyk na my hande en my voete, want dit is Ek self. Voel aan My en kyk; want 'n gees het nie vlees en bene soos julle sien dat Ek het nie.
    • 40   En terwyl Hy dit sê, wys Hy hulle sy hande en sy voete.
    • 41   En toe hulle van blydskap nog nie kon glo nie en hulle verwonder, Hy vir hulle: Het julle hier iets om te eet?
    • 42   Daarop gee hulle Hom 'n stuk gebraaide vis en 'n stuk heuningkoek.
    • 43   En Hy het dit geneem en voor hulle geëet.
    • 44   En Hy vir hulle: Dit is die woorde wat Ek met julle gespreek het toe Ek nog by julle was, dat alles wat oor My geskrywe is in die wet van Moses en die profete en die psalms, vervul moet word.
    • 45   Toe open Hy hulle verstand om die Skrifte te verstaan.
    • 46   En Hy vir hulle: So is dit geskrywe, en so moes die Christus ly en op die derde dag uit die dode opstaan,
    • 47   en bekering en vergewing van sondes in sy Naam verkondig word aan al die nasies, van Jerusalem af en verder.
    • 48   En julle is getuies van hierdie dinge.
    • 49   En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.
    • 50   En Hy het hulle uitgelei tot by Betánië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën.
    • 51   En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem.
    • 52   En hulle het Hom aanbid en na Jerusalem teruggegaan met groot blydskap.
    • 53   En hulle was gedurig in die tempel en het God geprys en gedank. Amen.
  • King James Version (kjv)
    • Active Persistent Session:

      To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.

      How This All Works

      Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.

      However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.

      Please Keep Your Favourite Verse Private

      Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.

      The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.

    • Loading...
  • Ou Vertaling (aov - 1.3.3)

    2009-03-24

    Afrikaans (af)

    1933/1953 Afrikaans Bybel,
    Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
    This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.

    • Encoding: UTF-8
    • Direction: LTR
    • LCSH: Bible. Afrikaans.
    • Distribution Abbreviation: aov

    License

    Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire

    Source (OSIS)

    http://www.biblesociety.co.za

    history_1.1
    replaced missing verses
    history_1.2
    unlocked
    history_1.3
    corrected a number of encoding errors
    history_1.3.1
    corrected conf file
    history_1.3.2
    conf file correction
    history_1.3.3
    (2022-08-01) conf file correction

Basic Hash Usage Explained

At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.

We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.

Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.

Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.

Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.

The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.

We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.

Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.

Favourite Verse

You should select one of your favourite verses.

This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.

This is currently the active session key.

Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.

Lukas 24:

Sharing the Word of God with the world.
  • Share Text
    ...
  • Share Link

Lukas 24:1

Tagging this verse.

The active verse selected text should load here.

Active

Available Tags

Drag and drop the desired tag from the available ones to the active area.

To un-tag a verse, drag and drop the desired tag from active to the available tags area.

Edit Tag

Create Tag

Lukas 24:1

Notes on this verse.

The active verse selected text should load here.