Skip to main content
  • WORD Research this...
    Johannes 7
    •   En daarna het Jesus in Galiléa rondgegaan, want Hy wou nie in Judéa rondgaan nie, omdat die Jode probeer het om Hom dood te maak.
    •   En die fees van die Jode, die huttefees, was naby.
    •   Sy broers het toe vir Hom gesê: Vertrek hiervandaan en gaan na Judéa, sodat u dissipels ook u werke kan sien wat U doen.
    •   Want niemand doen iets in die geheim en soek tegelykertyd om in iedereen se mond te wees nie. As U hierdie dinge doen, vertoon Uself aan die wêreld.
    •   Want ook sy broers het nie in Hom geglo nie.
    •   Toe Jesus vir hulle: My tyd is nog nie daar nie. Maar julle tyd is altyd daar.
    •   Die wêreld kan julle nie haat nie; maar My haat hy, omdat Ek van hom getuig dat sy werke boos is.
    •   Gaan julle op na hierdie fees. Ek gaan nog nie op na hierdie fees nie, omdat my tyd nog nie daar is nie.
    •   En nadat Hy dit aan hulle gesê het, het Hy in Galiléa gebly.
    • 10   Maar nadat sy broers opgegaan het, toe het Hy ook opgegaan na die fees, nie openlik nie, maar in die geheim.
    • 11   En die Jode het Hom op die fees gesoek en gesê: Waar is Hy?
    • 12   En daar is baie oor Hom gemompel onder die skare. Sommige het gesê: Hy is goed. Ander weer het gesê: Nee, maar Hy mislei die skare.
    • 13   Tog het niemand openlik oor Hom gepraat nie, uit vrees vir die Jode.
    • 14   En toe dit al in die middel van die fees was, het Jesus opgegaan na die tempel en geleer.
    • 15   En die Jode het hulle verwonder en gesê: Hoe kom Hy aan die geleerdheid terwyl Hy geen onderwys ontvang het nie?
    • 16   Jesus antwoord hulle en sê: My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het.
    • 17   As iemand gewillig is om sy wil te doen, sal hy aangaande die leer weet of dit uit God is, en of Ek uit Myself spreek.
    • 18   Hy wat uit homself spreek, soek sy eie eer; maar Hy wat die eer soek van dié Een wat Hom gestuur het, Hy is waaragtig en daar is geen ongeregtigheid in Hom nie.
    • 19   Het Moses julle nie die wet gegee nie? En niemand van julle hou die wet nie. Waarom wil julle My om die lewe bring?
    • 20   Die skare antwoord en sê: U is van die duiwel besete; wie wil U om die lewe bring?
    • 21   Jesus antwoord en vir hulle: Een werk het Ek gedoen, en julle verwonder julle almal.
    • 22   Daarom het Moses julle die besnydenis gegee nie dat dit van Moses is nie, maar van die vaders en op die sabbat besny julle 'n mens.
    • 23   As 'n mens die besnydenis op die sabbat ontvang, sodat die wet van Moses nie verbreek mag word nie, is julle kwaad vir My, omdat Ek 'n mens op die sabbat heeltemal gesond gemaak het?
    • 24   Moenie oordeel volgens wat julle sien nie, maar oordeel 'n regverdige oordeel.
    • 25   Daarop sommige van die inwoners van Jerusalem: Is dit nie Hy wat hulle soek om dood te maak nie?
    • 26   En kyk, Hy spreek openlik en hulle vir Hom niks nie! Sou die owerstes dan waarlik weet dat Hy werklik die Christus is?
    • 27   En hierdie man ons weet van waar Hy is; maar die Christus, wanneer Hy kom, weet niemand van waar Hy is nie.
    • 28   Jesus roep toe uit, terwyl Hy in die tempel leer, en sê: Julle ken My en julle weet ook van waar Ek is; tog het Ek nie uit Myself gekom nie; maar Hy wat My gestuur het, is waaragtig, vir wie julle nie ken nie.
    • 29   Maar Ek ken Hom, omdat Ek van Hom kom en Hy My gestuur het.
    • 30   Toe probeer hulle om Hom gevange te neem; en niemand het die hand aan Hom geslaan nie, omdat sy uur nog nie gekom het nie.
    • 31   Maar baie van die skare het in Hom geglo en gesê: Wanneer die Christus kom, sal Hy meer tekens doen as wat hierdie man gedoen het?
    • 32   Die Fariseërs het gehoor dat die skare dit van Hom mompel, en die Fariseërs en die owerpriesters het dienaars gestuur om Hom gevange te neem.
    • 33   Toe Jesus vir hulle: Nog 'n klein tydjie is Ek by julle, en Ek gaan na Hom wat My gestuur het.
    • 34   Julle sal My soek en nie vind nie; en waar Ek is, kan julle nie kom nie.
    • 35   En die Jode onder mekaar: Waar wil Hy heengaan, dat ons Hom nie sal vind nie? Hy wil tog nie na die verstrooides onder die Grieke gaan en die Grieke leer nie?
    • 36   Wat beteken hierdie woord wat Hy gesê het: Julle sal My soek en nie vind nie; en waar Ek is, kan julle nie kom nie?
    • 37   En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!
    • 38   Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.
    • 39   En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.
    • 40   Baie van die skare het, toe hulle die woord hoor, gesê: Hy is waarlik die profeet.
    • 41   Ander het gesê: Hy is die Christus. En ander het gesê: Kom die Christus dan uit Galiléa?
    • 42   Het die Skrif nie gesê dat die Christus uit die geslag van Dawid kom en uit Betlehem, die dorp waar Dawid was nie?
    • 43   Daar het toe verdeeldheid onder die skare gekom oor Hom.
    • 44   En sommige van hulle wou Hom gevange neem, maar niemand het die hand aan Hom geslaan nie.
    • 45   Die dienaars kom toe by die owerpriesters en die Fariseërs, en dié vir hulle: Waarom het julle Hom nie gebring nie?
    • 46   Die dienaars antwoord: Nooit het 'n mens so gespreek soos hierdie mens nie.
    • 47   En die Fariseërs antwoord hulle: Julle is tog nie ook mislei nie?
    • 48   Het iemand uit die owerstes in Hom geglo, of uit die Fariseërs?
    • 49   Maar hierdie skare wat die wet nie ken nie, is vervloek!
    • 50   Nikodémus hy wat in die nag na Hom gegaan het, wat een van hulle was vir hulle:
    • 51   Oordeel ons wet die mens sonder om hom eers te hoor en te weet wat hy doen?
    • 52   Hulle antwoord en vir hom: Jy is tog nie ook uit Galiléa nie? Ondersoek en sien dat daar geen profeet uit Galiléa opgestaan het nie.
    • 53   En elkeen het huis toe gegaan.
  • King James Version (kjv)
    • Active Persistent Session:

      To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.

      How This All Works

      Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.

      However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.

      Please Keep Your Favourite Verse Private

      Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.

      The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.

    • Loading...
  • Ou Vertaling (aov - 1.3.3)

    2009-03-24

    Afrikaans (af)

    1933/1953 Afrikaans Bybel,
    Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
    This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.

    • Encoding: UTF-8
    • Direction: LTR
    • LCSH: Bible. Afrikaans.
    • Distribution Abbreviation: aov

    License

    Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire

    Source (OSIS)

    http://www.biblesociety.co.za

    history_1.1
    replaced missing verses
    history_1.2
    unlocked
    history_1.3
    corrected a number of encoding errors
    history_1.3.1
    corrected conf file
    history_1.3.2
    conf file correction
    history_1.3.3
    (2022-08-01) conf file correction

Basic Hash Usage Explained

At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.

We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.

Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.

Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.

Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.

The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.

We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.

Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.

Favourite Verse

You should select one of your favourite verses.

This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.

This is currently the active session key.

Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.

Johannes 7:

Sharing the Word of God with the world.
  • Share Text
    ...
  • Share Link

Johannes 7:1

Tagging this verse.

The active verse selected text should load here.

Active

Available Tags

Drag and drop the desired tag from the available ones to the active area.

To un-tag a verse, drag and drop the desired tag from active to the available tags area.

Edit Tag

Create Tag

Johannes 7:1

Notes on this verse.

The active verse selected text should load here.