Skip to main content
  • WORD Research this...
    Johannes 11
    •   En daar was 'n man siek, Lasarus van Betánië, die dorp van Maria en haar suster Martha.
    •   En dit was Maria wat die Here gesalf het met salf en sy voete afgedroog het met haar hare, wie se broer, Lasarus, siek was.
    •   Die susters het toe na Hom gestuur en gesê: Here, hy vir wie U liefhet, is siek.
    •   En toe Jesus dit hoor, Hy: Hierdie siekte is nie tot die dood toe nie, maar tot die heerlikheid van God, sodat die Seun van God daardeur verheerlik kan word.
    •   En Jesus het Martha en haar suster en Lasarus liefgehad.
    •   En toe Hy hoor dat hy siek is, het Hy twee dae vertoef in die plek waar Hy was.
    •   Eers daarna Hy aan die dissipels: Laat ons weer na Judéa gaan.
    •   Die dissipels vir Hom: Rabbi, die Jode het onlangs probeer om U te stenig, en gaan U weer daarnatoe?
    •   Jesus antwoord: Is daar nie twaalf ure in die dag nie? As iemand in die dag wandel, stamp hy hom nie, omdat hy die lig van hierdie wêreld sien.
    • 10   Maar as iemand in die nag wandel, stamp hy hom, omdat die lig nie in hom is nie.
    • 11   Dit het Hy gespreek; en daarna Hy vir hulle: Lasarus, ons vriend, slaap; maar Ek gaan om hom wakker te maak.
    • 12   Sy dissipels toe: Here, as hy slaap, sal hy gesond word.
    • 13   Maar Jesus het gespreek van sy dood, terwyl hulle gedink het dat Hy van die rus van die slaap spreek.
    • 14   En toe Jesus vir hulle ronduit: Lasarus is dood.
    • 15   En Ek is bly om julle ontwil dat Ek nie daar was nie, sodat julle kan glo. Maar laat ons na hom toe gaan.
    • 16   En Thomas, wat Dídimus genoem word, vir sy mededissipels: Laat ons ook gaan om saam met Hom te sterwe.
    • 17   Toe Jesus dan gekom het, het Hy gevind dat hy al vier dae in die graf was.
    • 18   En Betánië was naby Jerusalem, omtrent twee myl daarvandaan.
    • 19   En baie van die Jode het al by Martha en Maria gekom om hulle oor hul broer te troos.
    • 20   En toe Martha hoor dat Jesus kom, het sy Hom tegemoetgegaan. Maar Maria het in die huis bly sit.
    • 21   En Martha vir Jesus: Here, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie.
    • 22   Maar selfs nou weet ek dat alles wat U van God vra, God U sal gee.
    • 23   Jesus vir haar: Jou broer sal opstaan.
    • 24   Martha antwoord Hom: Ek weet dat hy sal opstaan in die opstanding in die laaste dag.
    • 25   Jesus vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe;
    • 26   en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?
    • 27   Sy antwoord Hom: Ja, Here, ek glo dat U die Christus is, die Seun van God, wat in die wêreld sou kom.
    • 28   En nadat sy dit gesê het, gaan sy en roep Maria, haar suster, stilletjies en sê: Die Meester is hier en Hy roep jou.
    • 29   Sy het, toe sy dit hoor, vinnig opgestaan en na Hom toe gegaan.
    • 30   En Jesus het nog nie in die dorp gekom nie, maar was op die plek waar Martha Hom tegemoetgegaan het.
    • 31   En toe die Jode wat by haar in die huis was en haar getroos het, sien dat Maria vinnig opstaan en uitgaan, het hulle haar gevolg en gesê: Sy gaan na die graf om daar te ween.
    • 32   En toe Maria kom waar Jesus was en Hom sien, val sy aan sy voete neer en vir Hom: Here, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie.
    • 33   Toe Jesus haar dan sien ween en die Jode wat saam met haar gekom het, ook sien ween, het Hy geweldig bewoë geword in sy gees en Hom ontstel
    • 34   en gesê: Waar het julle hom neergelê? Hulle vir Hom: Here, kom kyk.
    • 35   Jesus het geween.
    • 36   Die Jode toe: Kyk, hoe lief Hy hom gehad het!
    • 37   En sommige van hulle sê: Kon Hy wat die van die blinde man geopen het, nie maak dat hierdie man ook nie gesterf het nie?
    • 38   En Jesus het weer in Homself geweldig bewoë geword en by die graf gekom. En dit was 'n spelonk, en 'n steen het daarteen gelê.
    • 39   Jesus sê: Neem die steen weg. Martha, die suster van die oorledene, vir Hom: Here, hy ruik al, want hy is al vier dae dood.
    • 40   Jesus vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?
    • 41   Hulle neem toe die steen weg waar die oorledene lê. En Jesus het sy opgeslaan en gesê: Vader, Ek dank U dat U My verhoor het;
    • 42   en Ek het geweet dat U My altyd verhoor, maar ter wille van die skare wat rondom staan, het Ek dit gesê, sodat hulle kan glo dat U My gestuur het.
    • 43   En nadat Hy dit gesê het, het Hy met 'n groot stem geroep: Lasarus, kom uit!
    • 44   En die oorledene het uitgekom, aan hande en voete met grafdoeke gebind, en sy gesig was toegedraai met 'n doek. Jesus vir hulle: Maak hom los en laat hom gaan.
    • 45   En baie van die Jode wat na Maria gekom het en aanskouers was van wat Jesus gedoen het, het in Hom geglo.
    • 46   Maar sommige van hulle het na die Fariseërs gegaan en hulle vertel wat Jesus gedoen het.
    • 47   En die owerpriesters en die Fariseërs het die Raad byeengeroep en gesê: Wat sal ons doen? want hierdie man doen baie tekens.
    • 48   As ons Hom so laat begaan, sal almal in Hom glo; en die Romeine sal kom en ons land en ons nasie albei afneem.
    • 49   En een van hulle, Kájafas, wat daardie jaar hoëpriester was, vir hulle: Julle weet niks nie
    • 50   en dink nie daaraan dat dit vir ons voordelig is dat een man vir die volk sterwe en nie die hele nasie omkom nie.
    • 51   En dit het hy nie uit homself gesê nie; maar omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus vir die volk sou sterwe.
    • 52   En nie alleen vir die volk nie, maar ook om die verstrooide kinders van God tot 'n eenheid saam te voeg.
    • 53   Van dié dag af het hulle toe saam beraadslaag om Hom om die lewe te bring.
    • 54   Daarom het Jesus nie meer in die openbaar onder die Jode gewandel nie, maar daarvandaan weggegaan na die streek naby die woestyn, na 'n stad met die naam van Efraim. En daar het Hy vertoef met sy dissipels.
    • 55   En die pasga van die Jode was naby; en baie het uit dié landstreek na Jerusalem opgegaan voor die pasga om hulle te reinig.
    • 56   En hulle het Jesus gesoek; en terwyl hulle in die tempel staan, hulle vir mekaar: Wat dink julle, sal Hy nie na die fees kom nie?
    • 57   En die owerpriesters en die Fariseërs het ook 'n bevel gegee dat as iemand wis waar Hy was, hy dit moes bekend maak, sodat hulle Hom gevange kon neem.
  • King James Version (kjv)
    • Active Persistent Session:

      To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.

      How This All Works

      Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.

      However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.

      Please Keep Your Favourite Verse Private

      Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.

      The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.

    • Loading...
  • Ou Vertaling (aov - 1.3.3)

    2009-03-24

    Afrikaans (af)

    1933/1953 Afrikaans Bybel,
    Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
    This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.

    • Encoding: UTF-8
    • Direction: LTR
    • LCSH: Bible. Afrikaans.
    • Distribution Abbreviation: aov

    License

    Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire

    Source (OSIS)

    http://www.biblesociety.co.za

    history_1.1
    replaced missing verses
    history_1.2
    unlocked
    history_1.3
    corrected a number of encoding errors
    history_1.3.1
    corrected conf file
    history_1.3.2
    conf file correction
    history_1.3.3
    (2022-08-01) conf file correction

Basic Hash Usage Explained

At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.

We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.

Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.

Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.

Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.

The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.

We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.

Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.

Favourite Verse

You should select one of your favourite verses.

This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.

This is currently the active session key.

Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.

Johannes 11:

Sharing the Word of God with the world.
  • Share Text
    ...
  • Share Link

Johannes 11:1

Tagging this verse.

The active verse selected text should load here.

Active

Available Tags

Drag and drop the desired tag from the available ones to the active area.

To un-tag a verse, drag and drop the desired tag from active to the available tags area.

Edit Tag

Create Tag

Johannes 11:1

Notes on this verse.

The active verse selected text should load here.