Skip to main content
  • WORD Research this...
    Johannes 8
    •   Maar Jesus het na die Olyfberg gegaan.
    •   En vroeg in die môre het Hy weer in die tempel gegaan, en al die mense het na Hom gekom, en Hy het gaan sit en hulle geleer.
    •   En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het 'n vrou wat in egbreuk betrap was, na Hom gebring.
    •   En toe hulle haar tussen hulle in laat staan het, hulle vir Hom: Meester, hierdie vrou is op 'n daad van egbreuk betrap;
    •   en Moses het ons in die wet bevel gegee om sulke vroue te stenig; maar U, wat U?
    •   En dit het hulle gesê om Hom te versoek, sodat hulle iets kon om Hom te beskuldig; maar Jesus het neergebuk en met die vinger op die grond geskrywe.
    •   Maar toe hulle aanhou om Hom te vra, het Hy Hom opgerig en vir hulle gesê: Laat dié een van julle wat sonder sonde is, die eerste 'n klip op haar gooi.
    •   En weer het Hy neergebuk en op die grond geskrywe.
    •   En toe hulle dit hoor, het hulle, deur hul gewete bestraf, een vir een weggegaan, van die oudste af tot die laaste toe; en Jesus het alleen agtergebly, en die vrou wat daar tussen hulle in gestaan het.
    • 10   En toe Jesus Hom oprig en niemand sien behalwe die vrou nie, Hy vir haar: Vrou, waar is daardie beskuldigers van jou? Het niemand jou veroordeel nie?
    • 11   En sy antwoord: Niemand nie, Here. En Jesus vir haar: Ek veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie.
    • 12   En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.
    • 13   Toe die Fariseërs vir Hom: U getuig van Uself; u getuienis is nie waar nie.
    • 14   Jesus antwoord en vir hulle: Al getuig Ek ook van Myself, my getuienis is waar, omdat Ek weet van waar Ek gekom het en waarheen Ek gaan. Maar julle weet nie van waar Ek kom en waarheen Ek gaan nie.
    • 15   Julle oordeel volgens die vlees. Ek oordeel niemand nie.
    • 16   En al oordeel Ek, my oordeel is waar, omdat Ek nie alleen is nie, maar Ek en die Vader wat My gestuur het.
    • 17   En dit is ook in julle wet geskrywe dat die getuienis van twee mense waar is.
    • 18   Dit is Ek wat van Myself getuig; en die Vader wat My gestuur het, getuig van My.
    • 19   Hulle toe vir Hom: Waar is u Vader? Jesus antwoord: Julle ken My nie en ook nie my Vader nie; as julle My geken het, sou julle ook my Vader geken het.
    • 20   Hierdie woorde het Jesus gespreek by die skatkis terwyl Hy in die tempel geleer het. En niemand het Hom gevange geneem nie, omdat sy uur nog nie gekom het nie.
    • 21   En Jesus het weer vir hulle gesê: Ek gaan weg, en julle sal My soek en in julle sonde sterwe. Waar Ek gaan, kan julle nie kom nie.
    • 22   Toe die Jode: Hy sal Homself tog nie om die lewe bring nie, omdat Hy sê: Waar Ek gaan, kan julle nie kom nie?
    • 23   En Hy vir hulle: Julle is van benede, Ek is van bo; julle is uit hierdie wêreld, Ek is nie uit hierdie wêreld nie.
    • 24   Ek het dan vir julle gesê dat julle in jul sondes sal sterwe; want as julle nie glo dat dit Ek is nie, sal julle in jul sondes sterwe.
    • 25   Toe hulle vir Hom: Wie is U dan? En Jesus antwoord hulle: Net dit wat Ek vir julle sê.
    • 26   Ek het baie dinge om van julle te en te oordeel; maar Hy wat My gestuur het, is waaragtig; en Ek, wat Ek van Hom gehoor het, dit spreek Ek tot die wêreld.
    • 27   Hulle het nie verstaan dat Hy met hulle van die Vader gespreek het nie.
    • 28   En Jesus vir hulle: Wanneer julle die Seun van die mens verhoog het, dan sal julle weet dat dit Ek is; en uit Myself doen Ek niks nie; maar net wat my Vader My geleer het, dit spreek Ek.
    • 29   En Hy wat My gestuur het, is met My; die Vader het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hom welgevallig is.
    • 30   Terwyl Hy hierdie dinge spreek, het baie in Hom geglo.
    • 31   En Jesus vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels.
    • 32   En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.
    • 33   Hulle antwoord Hom: Ons is die geslag van Abraham en het nog nooit vir iemand slawediens verrig nie; hoe U dan: Julle sal vry word?
    • 34   Jesus antwoord hulle: Voorwaar, voorwaar Ek vir julle dat elkeen wat die sonde doen, 'n dienskneg van die sonde is.
    • 35   En die dienskneg bly nie vir altyd in die huis nie; die seun bly vir altyd.
    • 36   As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees.
    • 37   Ek weet dat julle die geslag van Abraham is; maar julle probeer om My om die lewe te bring, omdat my woord geen ingang in julle vind nie.
    • 38   Ek spreek van wat Ek by my Vader gesien het, en julle doen ook wat julle by jul vader gesien het.
    • 39   Hulle antwoord en vir Hom: Ons vader is Abraham. Jesus vir hulle: As julle die kinders van Abraham was, sou julle die werke van Abraham doen;
    • 40   maar nou probeer julle om My om die lewe te bring, iemand wat aan julle die waarheid vertel het, wat Ek van God gehoor het. Dit het Abraham nie gedoen nie.
    • 41   Julle doen die werke van jul vader. Toe hulle vir Hom: Ons is nie uit ontug gebore nie; ons het een Vader, naamlik God.
    • 42   En Jesus vir hulle: As God julle Vader was, sou julle My liefhê, want Ek het uit God uitgegaan en gekom; want Ek het ook nie uit Myself gekom nie, maar Hy het My gestuur.
    • 43   Waarom ken julle my spraak nie? Omdat julle na my woord nie kan luister nie.
    • 44   Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was 'n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit sy eie, omdat hy 'n leuenaar is en die vader daarvan.
    • 45   Maar omdat Ek die waarheid spreek, glo julle My nie.
    • 46   Wie van julle oortuig My van sonde? En as Ek die waarheid spreek, waarom glo julle My nie?
    • 47   Die wat uit God is, luister na die woorde van God. Daarom luister julle nie, omdat julle nie uit God is nie.
    • 48   Die Jode antwoord toe en vir Hom: ons nie met reg dat U 'n Samaritaan is en van die duiwel besete is nie?
    • 49   Jesus antwoord: Ek is nie van die duiwel besete nie; maar Ek eer my Vader, en julle doen My oneer aan.
    • 50   En Ek soek nie my eer nie; daar is Een wat dit soek en wat oordeel.
    • 51   Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, as iemand my woord bewaar, sal hy die dood in der ewigheid nie sien nie.
    • 52   Toe die Jode vir Hom: Nou weet ons dat U van die duiwel besete is. Abraham het gesterwe en die profete, en U sê: As iemand my woord bewaar, sal hy die dood in der ewigheid nie smaak nie.
    • 53   Is U dan groter as ons vader Abraham wat gesterf het? En die profete het gesterwe. Vir wie gee U Uself uit?
    • 54   Jesus antwoord: As Ek Myself verheerlik, is my heerlikheid niks nie. Dit is my Vader wat My verheerlik, van wie julle dat Hy julle God is.
    • 55   En julle ken Hom nie, maar Ek ken Hom; en as Ek dat Ek Hom nie ken nie, sal Ek soos julle 'n leuenaar wees. Maar Ek ken Hom en bewaar sy woord.
    • 56   Abraham, julle vader, het hom verheug dat hy my dag sou sien; en hy het dit gesien en het hom verbly.
    • 57   Toe die Jode vir Hom: U is nog nie vyftig jaar oud nie, en het U Abraham gesien?
    • 58   Jesus vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, voordat Abraham was, is Ek.
    • 59   Hulle het toe klippe opgetel om Hom te stenig; maar Jesus het stilletjies uit die tempel gegaan en tussen hulle deurgeloop; en so het Hy vertrek.
  • King James Version (kjv)
    • Active Persistent Session:

      To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.

      How This All Works

      Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.

      However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.

      Please Keep Your Favourite Verse Private

      Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.

      The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.

    • Loading...
  • Ou Vertaling (aov - 1.3.3)

    2009-03-24

    Afrikaans (af)

    1933/1953 Afrikaans Bybel,
    Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
    This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.

    • Encoding: UTF-8
    • Direction: LTR
    • LCSH: Bible. Afrikaans.
    • Distribution Abbreviation: aov

    License

    Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire

    Source (OSIS)

    http://www.biblesociety.co.za

    history_1.1
    replaced missing verses
    history_1.2
    unlocked
    history_1.3
    corrected a number of encoding errors
    history_1.3.1
    corrected conf file
    history_1.3.2
    conf file correction
    history_1.3.3
    (2022-08-01) conf file correction

Basic Hash Usage Explained

At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.

We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.

Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.

Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.

Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.

The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.

We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.

Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.

Favourite Verse

You should select one of your favourite verses.

This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.

This is currently the active session key.

Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.

Johannes 8:

Sharing the Word of God with the world.
  • Share Text
    ...
  • Share Link

Johannes 8:1

Tagging this verse.

The active verse selected text should load here.

Active

Available Tags

Drag and drop the desired tag from the available ones to the active area.

To un-tag a verse, drag and drop the desired tag from active to the available tags area.

Edit Tag

Create Tag

Johannes 8:1

Notes on this verse.

The active verse selected text should load here.