Skip to main content
  • WORD Research this...
    Numeri 7
    •   En op die dag toe Moses die tabernakel klaar opgerig en dit gesalf en geheilig het met al sy gereedskap, en die altaar met al sy gereedskap, en hy dit gesalf en geheilig het,
    •   het die owerstes van Israel, die hoofde van hulle families, offers gebring hulle was die owerstes van die stamme, hulle wat oor die geteldes gestaan het
    •   hulle het hul offer voor die aangesig van die HERE gebring: ses tentwaens en twaalf beeste; 'n wa vir twee owerstes en 'n bees vir elkeen; en hulle het dit voor die tabernakel gebring.
    •   En die HERE het met Moses gespreek en gesê:
    •   Neem dit van hulle aan, dat dit kan gebruik word om die dienswerk van die tent van samekoms te verrig; en jy moet dit aan die Leviete gee, aan elkeen volgens sy dienswerk.
    •   Toe het Moses die waens en die beeste geneem en dit aan die Leviete gegee:
    •   twee waens en vier beeste het hy aan die seuns van Gerson gegee volgens hulle dienswerk;
    •   en vier waens en agt beeste het hy aan die seuns van Merári gegee volgens hulle dienswerk, onder leiding van Itamar, die seun van die priester Aäron.
    •   Maar aan die seuns van Kehat het hy niks gegee nie; want die diens van die heiligdom het op hulle gerus: hulle moes dit op die skouers dra.
    • 10   En die owerstes het die inwydingsgawe van die altaar gebring op die dag toe dit gesalf is, en die owerstes het hulle offer voor die altaar gebring.
    • 11   En die HERE het aan Moses gesê: Elke owerste moet, elkeen op 'n afsonderlike dag, sy offer bring vir die inwyding van die altaar.
    • 12   En hy wat op die eerste dag sy offer gebring het, was Nagson, die seun van Ammínadab, van die stam van Juda.
    • 13   En sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 14   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 15   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 16   een bokram as sondoffer;
    • 17   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Nagson, die seun van Ammínadab.
    • 18   Op die tweede dag het Netáneël, die seun van Suar, die owerste van Issaskar, aangebring
    • 19   hy het sy offer gebring: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 20   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 21   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 22   een bokram as sondoffer;
    • 23   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Netáneël, die seun van Suar.
    • 24   Op die derde dag die owerste van die kinders van Sébulon, Elíab, die seun van Helon.
    • 25   Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 26   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 27   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 28   een bokram as sondoffer;
    • 29   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Elíab, die seun van Helon.
    • 30   Op die vierde dag die owerste van die kinders van Ruben, Elísur, die seun van Sedéür.
    • 31   Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 32   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 33   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 34   een bokram as sondoffer;
    • 35   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Elísur, die seun van Sedéür.
    • 36   Op die vyfde dag die owerste van die kinders van Símeon, Selúmiël, die seun van Surísaddai.
    • 37   Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 38   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 39   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 40   een bokram as sondoffer;
    • 41   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Selúmiël, die seun van Surísaddai.
    • 42   Op die sesde dag die owerste van die kinders van Gad, Éljasaf, die seun van Réhuel.
    • 43   Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 44   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 45   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 46   een bokram as sondoffer;
    • 47   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Éljasaf, die seun van Réhuel.
    • 48   Op die sewende dag die owerste van die kinders van Efraim, Elisáma, die seun van Ammíhud.
    • 49   Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 50   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 51   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 52   een bokram as sondoffer;
    • 53   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Elisáma, die seun van Ammíhud.
    • 54   Op die agtste dag die owerste van die kinders van Manasse, Gámliël, die seun van Pedásur.
    • 55   Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 56   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 57   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 58   een bokram as sondoffer;
    • 59   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Gámliël, die seun van Pedásur.
    • 60   Op die negende dag die owerste van die kinders van Benjamin, Abídan, die seun van Gideóni.
    • 61   Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 62   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 63   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 64   een bokram as sondoffer;
    • 65   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Abídan, die seun van Gideóni.
    • 66   Op die tiende dag die owerste van die kinders van Dan, Ahiëser, die seun van Ammísaddai.
    • 67   Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 68   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 69   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 70   een bokram as sondoffer;
    • 71   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Ahiëser, die seun van Ammísaddai.
    • 72   Op die elfde dag die owerste van die kinders van Aser, Págiël, die seun van Ogran.
    • 73   Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 74   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 75   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 76   een bokram as sondoffer;
    • 77   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Págiël, die seun van Ogran.
    • 78   Op die twaalfde dag die owerste van die kinders van Náftali, Ahíra, die seun van Enan.
    • 79   Sy offer was: een silwerskottel, honderd en dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;
    • 80   een rookpan van tien sikkels goud, vol reukwerk;
    • 81   een jong bul, een ram, een jaaroud lam as brandoffer;
    • 82   een bokram as sondoffer;
    • 83   en as dankoffer: twee beeste, vyf ramme, vyf bokramme, vyf jaaroud lammers. Dit was die offer van Ahíra, die seun van Enan.
    • 84   Dit was die inwydingsgawe van die altaar van die kant van Israel se owerstes op die dag toe dit gesalf is: twaalf silwerskottels, twaalf silwerkomme, twaalf goue rookpanne
    • 85   elke skottel honderd en dertig sikkels silwer, en elke kom sewentig; al die silwer van die goed was twee duisend vier honderd volgens die sikkel van die heiligdom
    • 86   twaalf goue rookpanne, vol reukwerk; elke rookpan tien sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; al die goud van die rookpanne was honderd en twintig sikkels.
    • 87   Al die beeste vir die brandoffer was twaalf bulle; die ramme twaalf, die jaaroud lammers twaalf, met hulle spysoffer; en twaalf bokramme as sondoffer.
    • 88   En al die beeste vir die dankoffer was vier en twintig bulle; die ramme sestig, die bokramme sestig, die jaaroud lammers sestig. Dit is die inwydingsgawe van die altaar nadat dit gesalf is.
    • 89   En as Moses in die tent van samekoms gegaan het om met Hom te spreek, het hy die stem met hom hoor spreek van die versoendeksel af wat op die ark van die Getuienis is, tussen die twee gérubs uit. So het Hy dan met hom gespreek.
  • King James Version (kjv)
    • Active Persistent Session:

      To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.

      How This All Works

      Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.

      However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.

      Please Keep Your Favourite Verse Private

      Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.

      The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.

    • Loading...
  • Ou Vertaling (aov - 1.3.3)

    2009-03-24

    Afrikaans (af)

    1933/1953 Afrikaans Bybel,
    Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
    This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.

    • Encoding: UTF-8
    • Direction: LTR
    • LCSH: Bible. Afrikaans.
    • Distribution Abbreviation: aov

    License

    Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire

    Source (OSIS)

    http://www.biblesociety.co.za

    history_1.1
    replaced missing verses
    history_1.2
    unlocked
    history_1.3
    corrected a number of encoding errors
    history_1.3.1
    corrected conf file
    history_1.3.2
    conf file correction
    history_1.3.3
    (2022-08-01) conf file correction

Basic Hash Usage Explained

At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.

We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.

Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.

Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.

Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.

The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.

We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.

Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.

Favourite Verse

You should select one of your favourite verses.

This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.

This is currently the active session key.

Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.

Numeri 7:

Sharing the Word of God with the world.
  • Share Text
    ...
  • Share Link

Numeri 7:1

Tagging this verse.

The active verse selected text should load here.

Active

Available Tags

Drag and drop the desired tag from the available ones to the active area.

To un-tag a verse, drag and drop the desired tag from active to the available tags area.

Edit Tag

Create Tag

Numeri 7:1

Notes on this verse.

The active verse selected text should load here.