Skip to main content
  • WORD Research this...
    Mattheüs 26
    •   En toe Jesus al hierdie woorde geëindig het, Hy vir sy dissipels:
    •   Julle weet dat oor twee dae die pasga kom, dan word die Seun van die mens oorgelewer om gekruisig te word.
    •   Toe kom die owerpriesters en die skrifgeleerdes en die ouderlinge van die volk bymekaar in die paleis van die hoëpriester wat Kájafas genoem word,
    •   en hou saam raad om Jesus met lis gevange te neem en om die lewe te bring.
    •   Maar hulle het gesê: Nie op die fees nie, sodat daar nie miskien oproer onder die volk kom nie.
    •   En toe Jesus in Betánië was in die huis van Simon, die melaatse,
    •   kom 'n vrou na Hom met 'n albaste fles met baie kosbare salf, en sy gooi dit op sy hoof uit terwyl Hy aan tafel was.
    •   En toe sy dissipels dit sien, was hulle verontwaardig en sê: Waarvoor is hierdie verkwisting?
    •   Want hierdie salf kon duur verkoop en die geld aan die armes gegee geword het.
    • 10   Maar toe Jesus dit merk, Hy vir hulle: Waarom val julle die vrou lastig? Want sy het 'n goeie werk aan My gedoen.
    • 11   Want die armes het julle altyd by julle, maar My het julle nie altyd nie.
    • 12   Want toe sy hierdie salf op my liggaam uitgegooi het, het sy dit gedoen met die oog op my begrafnis.
    • 13   Voorwaar Ek vir julle, oral waar hierdie evangelie verkondig sal word in die hele wêreld, sal ook gespreek word van wat sy gedoen het, tot 'n gedagtenis aan haar.
    • 14   Toe gaan een van die twaalf, met die naam van Judas Iskáriot, na die owerpriesters
    • 15   en sê: Wat wil u my gee, en ek sal Hom aan u oorlewer? En hulle het vir hom dertig silwerstukke afgeweeg.
    • 16   En van toe af het hy 'n goeie geleentheid gesoek om Hom oor te lewer.
    • 17   En op die eerste dag van die ongesuurde brode kom die dissipels na Jesus en vir Hom: Waar wil U moet ons vir U klaarmaak om die pasga te eet?
    • 18   En Hy antwoord: Gaan na die stad na 'n sekere iemand en vir hom: Die Meester laat weet: My tyd is naby. By jou sal Ek die pasga hou met my dissipels.
    • 19   Daarop het die dissipels gedoen soos Jesus hulle beveel het, en hulle het die pasga berei.
    • 20   En toe dit aand geword het, was Hy met die twaalf aan tafel.
    • 21   En terwyl hulle eet, Hy: Voorwaar Ek vir julle, een van julle sal My verraai.
    • 22   Toe word hulle baie bedroef en begin elkeen van hulle aan Hom te sê: Is dit miskien ek, Here?
    • 23   Toe antwoord Hy en sê: Hy wat saam met My sy hand in die skottel insteek, hy sal My verraai.
    • 24   Die Seun van die mens gaan wel heen soos daar van Hom geskrywe is, maar wee daardie man deur wie die Seun van die mens verraai word! Dit sou vir hom goed gewees het as daardie man nie gebore was nie.
    • 25   En Judas, wat Hom sou verraai, antwoord en sê: Is dit miskien ek, Rabbi? Hy antwoord hom: Jy het dit gesê.
    • 26   En terwyl hulle eet, neem Jesus die brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels en sê: Neem, eet, dit is my liggaam.
    • 27   Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle en sê: Drink almal daaruit.
    • 28   Want dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word tot vergifnis van sondes.
    • 29   Maar Ek vir julle: Ek sal van nou af nooit meer van hierdie vrug van die wynstok drink nie, tot op daardie dag wanneer Ek dit met julle nuut sal drink in die koninkryk van my Vader.
    • 30   En nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg.
    • 31   Toe Jesus vir hulle: Julle sal almal in hierdie nag aanstoot neem aan My, want daar is geskrywe: Ek sal die herder slaan, en die skape van die kudde sal verstrooi word.
    • 32   Maar nadat Ek opgestaan het, sal Ek voor julle uit na Galiléa gaan.
    • 33   Daarop antwoord Petrus en vir Hom: Al sal almal ook aanstoot aan U neem, ek sal nooit aanstoot neem nie.
    • 34   Jesus vir hom: Voorwaar Ek vir jou, in hierdie nag, voordat die haan gekraai het, sal jy My drie maal verloën.
    • 35   Petrus vir Hom: Al moes ek ook saam met U sterwe, ek sal U nooit verloën nie! So het ook al die dissipels gesê.
    • 36   Toe kom Jesus met hulle in 'n plek met die naam van Getsémané, en Hy vir die dissipels: Sit hier onderwyl Ek daar gaan bid.
    • 37   En Hy neem Petrus en die twee seuns van Sebedéüs saam en begin bedroef en benoud word.
    • 38   Toe Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My.
    • 39   En Hy het 'n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.
    • 40   En Hy kom by die dissipels en vind hulle aan die slaap, en Hy vir Petrus: So was julle dan nie in staat om een uur saam met My te waak nie?
    • 41   Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.
    • 42   Weer het Hy vir die tweede maal gaan bid en gesê: My Vader, as hierdie beker nie by My kan verbygaan sonder dat Ek dit drink nie, laat u wil geskied.
    • 43   Toe kom Hy en vind hulle weer aan die slaap, want hulle was swaar.
    • 44   En Hy het hulle met rus gelaat en weer vir die derde maal gaan bid en dieselfde woorde gesê.
    • 45   Daarop kom Hy by sy dissipels en vir hulle: Slaap maar voort en rus. Kyk, die uur is naby, en die Seun van die mens word oorgelewer in die hande van sondaars.
    • 46   Staan op, laat ons gaan; kyk, hy is naby wat My verraai.
    • 47   En terwyl Hy nog spreek, daar kom Judas, een van die twaalf, en saam met hom 'n groot menigte met swaarde en stokke, gestuur deur die owerpriesters en ouderlinge van die volk.
    • 48   En sy verraaier het vir hulle 'n teken gegee en gesê: Die een wat ek sal soen, dit is Hy, gryp Hom!
    • 49   En dadelik gaan hy na Jesus en sê: Gegroet, Rabbi! en hy het Hom gesoen.
    • 50   Maar Jesus vir hom: Vriend, waarvoor is jy hier? Toe kom hulle nader en slaan die hande aan Jesus en gryp Hom.
    • 51   En een van die wat saam met Jesus was, het meteens sy hand uitgesteek en sy swaard getrek; en hy het die dienskneg van die hoëpriester geslaan en sy oor afgekap.
    • 52   Toe Jesus vir hom: Sit jou swaard in sy plek terug; want almal wat die swaard neem, sal deur die swaard vergaan.
    • 53   Of dink jy dat Ek nie nou my Vader kan bid en Hy vir My meer as twaalf legioene van engele beskikbaar sal stel nie?
    • 54   Hoe sou die Skrifte dan vervul word dat dit so moet gebeur?
    • 55   In daardie uur het Jesus vir die skare gesê: Het julle soos teen 'n rower uitgekom met swaarde en stokke om My gevange te neem? Dag vir dag het Ek by julle gesit en leer in die tempel, en julle het My nie gegryp nie.
    • 56   Maar dit het alles gebeur, dat die Skrifte van die profete vervul sou word. Toe het al die dissipels Hom verlaat en gevlug.
    • 57   En die wat Jesus gevange geneem het, het Hom weggelei na Kájafas, die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouderlinge vergader het.
    • 58   En Petrus het Hom van ver af gevolg tot by die paleis van die hoëpriester, en hy het ingegaan en by die dienaars gaan sit om die einde te sien.
    • 59   En die owerpriesters en die ouderlinge en die hele Raad het valse getuienis teen Jesus gesoek om Hom dood te maak, en niks gevind nie.
    • 60   En alhoewel daar baie valse getuies gekom het, het hulle niks gevind nie.
    • 61   Maar oplaas kom daar twee valse getuies en sê: Hierdie man het gesê: Ek kan die tempel van God afbreek en dit in drie dae opbou.
    • 62   Daarop staan die hoëpriester op en vir Hom: Antwoord U niks nie? Wat getuig hierdie manne teen U?
    • 63   Maar Jesus het stilgebly. En die hoëpriester antwoord en vir Hom: Ek besweer U by die lewende God dat U vir ons of U die Christus, die Seun van God, is?
    • 64   Jesus antwoord hom: U het dit gesê. Maar Ek vir u almal: Van nou af sal u die Seun van die mens sien sit aan die regterhand van die krag van God en kom op die wolke van die hemel.
    • 65   Toe verskeur die hoëpriester sy klere en sê: Hy het godslasterlik gespreek, wat het ons nog getuies nodig? Kyk, nou het julle sy godslastering gehoor!
    • 66   Wat dink julle? En hulle antwoord en sê: Hy is die dood skuldig.
    • 67   Toe het hulle in sy aangesig gespuug en Hom met die vuis geslaan,
    • 68   en ander het Hom met stokke geslaan en gesê: Profeteer vir ons, Christus! Wie is dit wat U geslaan het?
    • 69   En Petrus het buitekant gesit in die binneplaas van die paleis, en 'n sekere diensmeisie het na hom gekom en gesê: Jy was ook by Jesus, die Galiléër!
    • 70   Maar hy het dit voor almal ontken en gesê: Ek weet nie wat jy nie.
    • 71   En terwyl hy uitgaan na die poort toe, sien 'n ander diensmeisie hom en aan die wat daar was: Hierdie een was ook by Jesus, die Nasaréner.
    • 72   En met 'n eed ontken hy dit weer: Ek ken die man nie.
    • 73   Maar 'n bietjie later kom die wat daar staan, en vir Petrus: Waarlik, jy is ook een van hulle, want ook jou spraak maak jou bekend.
    • 74   Toe begin hy homself te verwens en te sweer: Ek ken die man nie.
    • 75   En dadelik het die haan gekraai, en Petrus het die woord van Jesus onthou wat Hy vir hom gesê het: Voor die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. En hy het buitentoe gegaan en bitterlik geween.
  • King James Version (kjv)
    • Active Persistent Session:

      To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.

      How This All Works

      Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.

      However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.

      Please Keep Your Favourite Verse Private

      Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.

      The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.

    • Loading...
  • Ou Vertaling (aov - 1.3.3)

    2009-03-24

    Afrikaans (af)

    1933/1953 Afrikaans Bybel,
    Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
    This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.

    • Encoding: UTF-8
    • Direction: LTR
    • LCSH: Bible. Afrikaans.
    • Distribution Abbreviation: aov

    License

    Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire

    Source (OSIS)

    http://www.biblesociety.co.za

    history_1.1
    replaced missing verses
    history_1.2
    unlocked
    history_1.3
    corrected a number of encoding errors
    history_1.3.1
    corrected conf file
    history_1.3.2
    conf file correction
    history_1.3.3
    (2022-08-01) conf file correction

Basic Hash Usage Explained

At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.

We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.

Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.

Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.

Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.

The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.

We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.

Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.

Favourite Verse

You should select one of your favourite verses.

This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.

This is currently the active session key.

Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.

Matteus 26:

Sharing the Word of God with the world.
  • Share Text
    ...
  • Share Link

Matteus 26:1

Tagging this verse.

The active verse selected text should load here.

Active

Available Tags

Drag and drop the desired tag from the available ones to the active area.

To un-tag a verse, drag and drop the desired tag from active to the available tags area.

Edit Tag

Create Tag

Matteus 26:1

Notes on this verse.

The active verse selected text should load here.