-
WORD Research this...Spreuke 3
- 1 My seun, vergeet my onderwysing nie, en laat jou hart my gebooie bewaar;
- 2 want dit sal lengte van dae en jare van lewe en vrede vir jou vermeerder.
- 3 Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart,
- 4 dan sal jy genade vind en 'n goeie insig in die oë van God en die mense.
- 5 Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.
- 6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.
- 7 Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad;
- 8 dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
- 9 Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste;
- 10 dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.
- 11 My seun, verag die tug van die HERE nie, en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie,
- 12 want die HERE tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos 'n vader die seun in wie hy behae het.
- 13 Gelukkig die mens wat wysheid gevind het, en die mens wat verstand verkry;
- 14 want die verkryging daarvan is beter as dié van silwer, en die verwerwing daarvan beter as van goud;
- 15 dit is kosteliker as korale, en al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie.
- 16 In sy regterhand is lengte van dae, in sy linkerhand rykdom en eer;
- 17 sy weë is lieflike weë, en al sy paaie is vrede.
- 18 Dit is 'n lewensboom vir die wat dit aangryp, en elkeen wat dit vashou, is gelukkig.
- 19 Die HERE het deur wysheid die aarde gegrond, deur verstand die hemele vasgestel;
- 20 deur sy kennis het die watervloede oopgebreek en het die wolke dou gedrup.
- 21 My seun, laat dit nie uit jou oë wyk nie, bewaar beleid en oorleg,
- 22 dan sal dit die lewe wees vir jou siel en 'n versiersel vir jou hals;
- 23 dan sal jy veilig jou weg bewandel en jou voet nie stamp nie;
- 24 as jy gaan lê, sal jy nie skrik nie, en lê jy, dan sal jou slaap soet wees.
- 25 Jy hoef nie bang te wees vir 'n skielike skrik of vir die ondergang van die goddelose as dit kom nie;
- 26 want die HERE sal jou vertroue wees, en Hy sal jou voet bewaar vir die strik.
- 27 Hou 'n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie.
- 28 Sê nie vir jou naaste nie: Gaan en kom terug, dan sal ek môre gee — terwyl jy dit het.
- 29 Bewerk geen onheil teen jou naaste terwyl hy vol vertroue by jou woon nie.
- 30 Twis nie sonder oorsaak met 'n mens as hy jou geen kwaad gedoen het nie.
- 31 Wees nie afgunstig op 'n man van geweld en verkies geeneen van sy weë nie.
- 32 Want die verkeerde is vir die HERE 'n gruwel, maar sy verborgenheid is met die opregtes.
- 33 Die vloek van die HERE is in die huis van die goddelose, maar Hy seën die woning van die regverdiges.
- 34 As dit spotters betref, spot Hy, maar aan die ootmoediges gee Hy genade.
- 35 Die wyse sal eer beërwe, maar die dwase behaal skande.
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Myanmar Burmse
- Norwegian bokmal
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Thai
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
-
Active Persistent Session:
To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.
How This All Works
Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.
However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.
Please Keep Your Favourite Verse Private
Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.
The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.
-
Loading...
-
-
Ou Vertaling (aov - 1.3.3)
2009-03-24Afrikaans (af)
1933/1953 Afrikaans Bybel,
Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.- Encoding: UTF-8
- Direction: LTR
- LCSH: Bible. Afrikaans.
- Distribution Abbreviation: aov
License
Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire
Source (OSIS)
http://www.biblesociety.co.za
- history_1.1
- replaced missing verses
- history_1.2
- unlocked
- history_1.3
- corrected a number of encoding errors
- history_1.3.1
- corrected conf file
- history_1.3.2
- conf file correction
- history_1.3.3
- (2022-08-01) conf file correction
Basic Hash Usage Explained
At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.
We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.
Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.
Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.
Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.
The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.
We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.
Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.